Bible text (Sponsored by ARK web design) * Bybelteks (Geborg deur ARK Webontwerp)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeer oor BybelteksE-SwordThe Sword ProjectAudio TreasureBoeke en WebtuistesBaie Dankie!NavraeKontak

 
Updated: February 3, 2023 ** Opgedateer: 3 Februarie 2022

    

    

English    
 

The Sword Project

 Want die Woord van God is lewend en kragtig en skerper as enige tweesnydende swaard, en dring deur tot die skeiding van siel en gees en van gewrigte en murg, en is 'n beoordelaar van die oorlegginge en gedagtes van die hart.

Hebreërs 4:12

The Sword Project

Hierdie Bybelsagteware het soortgelyke hulpmiddels aan dié van e-Sword. Dit is beskikbaar vir Windows, Linux, Mac, en nog meer. Dit bied onder andere:

Talle Bybeltekste, in verskillende tale, van Afrikaans (Ou Vertaling: 1933/1953)
en Arabies tot Swahili en Xhosa
Woordelyste en Woordeboeke
Kommentare
Daaglikse Oordenkings
Geestelike boeke
 

Dit is verder ook Oopbron kode ("Open Source code"), wat dus toelaat dat enige persoon die program kan aanpas na goeddunke, indien so verkies.

   
Besoek The Sword Project se tuiste by: crosswire.org
 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor Bybelteks
E-Sword
The Sword Project
Audio Treasure
Boeke en Webtuistes
Baie Dankie!
Navrae
Kontak


Werfkaart
Sitemap

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpMeer oor BybelteksE-SwordThe Sword ProjectAudio TreasureBoeke en WebtuistesBaie Dankie!NavraeKontak

ARK Web Design * ARK Webontwerp

 

arkpark.net

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998


Swallow Software

 ARK Web Design © 2003 - 2023
ARK Webontwerp © 2003 - 2023

 


Bekering

Kaleidoskoop

piazza.arkpark.com
Kunstenaars * Artists