E-Sword
En neem aan die helm van verlossing en die swaard van die Gees—dit is die woord van God—
Efésiërs 6:17
E-Sword
Hierdie gratis Bybelsagteware bied talle nuttige en interessante eienskappe vir die Christen, oa:
 |
Grafiese hulpmiddels, insluitend pragtige NASA-kaarte, klassieke Bybelkaarte, en 'n Bybelatlas |
 |
Meer as 50 Bybel-vertalings en weergawes, insluitend Afrikaans (Ou Vertaling: 1933/1953), Engels, Hebreeus, Grieks, Chinees, Deens, Duits, Fins, Frans, Nederlands, Russies, Spaans, Sweeds, Thai en nog meer |
 |
Tot 4 weergawes kan in parallel gelees word |
 |
Geestelike liedere |
 |
Woordeboeke en woordelyste |
 |
Kommentare |
 |
Oordenkings |
 |
Persoonlike Studienotas |
|
|
|