Bible text (Sponsored by ARK web design) * Bybelteks (Geborg deur ARK Webontwerp)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeer oor BybelteksE-SwordThe Sword ProjectAudio TreasureBoeke en WebtuistesBaie Dankie!NavraeKontak

 
Updated: February 3, 2023 ** Opgedateer: 3 Februarie 2022

    

    

English    
 

Audio Treasure

Hierdie boodskap vertrou ek aan jou toe, my kind Timótheüs, ooreenkomstig die profesieë wat vroeër aangaande jou uitgespreek is, sodat jy daardeur die goeie stryd kan stry

1 Timótheüs 1:18

Audio Treasure

Voorwaar 'n heerlike juweel-webwerf om te besoek. Die gesiggestremde, sowel as enigeen wat dit geniet om na Bybelvoorlesings te luister, kan groot baat vind deur die gratis oudio wat hier in die gewilde MP3-formaat aangebied word. Die Bybel en ander items word oa. in tale soos Engels, Mandaryns, Arabies, Hebreeus, Slowaaks, Punjabi, Cantonees, Urdu en Spaans aangebied.

Daar is ook skakels na ander bronne waar Bybel en Christelike oudiomateriaal afgelaai kan word.

Nuwe toevoegings tot hierdie webwerf bevat Gratis Christelike Liedjies en Gesange, sowel as skakels na Gratis Christelike (freechristianaudiobooks.com) en Klassieke Oudio-Boeke. Die oudio is in MP3, AAC en M4B formate, sodat dit ook op MP3-spelers, die Ipod, en fone en tablette geluister kan word.

   
Besoek die Audio Treasure tuiste by: audiotreasure.com
 

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor Bybelteks
E-Sword
The Sword Project
Audio Treasure
Boeke en Webtuistes
Baie Dankie!
Navrae
Kontak


Werfkaart
Sitemap

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpMeer oor BybelteksE-SwordThe Sword ProjectAudio TreasureBoeke en WebtuistesBaie Dankie!NavraeKontak

ARK Web Design * ARK Webontwerp

 

arkpark.net

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998


Swallow Software

 ARK Web Design © 2003 - 2023
ARK Webontwerp © 2003 - 2023

 


Bekering

Kaleidoskoop

piazza.arkpark.com
Kunstenaars * Artists