Bible text (Sponsored by ARK web design) * Bybelteks (Geborg deur ARK Webontwerp)

SitemapWerfkaartHome/TuisUp/OpMeer oor BybelteksE-SwordThe Sword ProjectAudio TreasureBoeke en WebtuistesBaie Dankie!NavraeKontak

 
Updated: February 3, 2023 ** Opgedateer: 3 Februarie 2022

    

    

 
English

 

 

 

Meer oor Bybelteks

Want alle vlees is soos gras, en al die heerlikheid van die mens soos 'n blom van die gras. Die gras verdor en sy blom val af, maar die Woord van die Here bly tot in ewigheid. En dit is die woord wat aan julle verkondig is.

1 Petrus 1:24-25

Die doelwit van hierdie webtuiste is om 'n bietjie meer inligting te voorsien oor Bybelteks wat op die Internet beskikbaar is.

Die hedendaagse Christen is baie bevoorreg om die Bybel op sulke talryke plekke en in soveel variasie te bekom. Met die Internet is dit ook veel makliker en verskeie vertalings van die Bybel is geredelik beskikbaar vir studente, leraars en enige ander persoon wat die Bybel onder oë wil kry. Dan is daar ook nog oordenkings, geestelike liedere, kommentare en veel meer. Baie daarvan ook nog boonop GRATIS.

Menige Bybels is reeds uit kopiereg en kan dus vryelik en na hartelus gebruik word.
In hierdie groep is daar oa die volgende:

Geneefse Bybel - Engelse Bybel (1560, 1599)
Noord-Sotho (1951)
Cherokee Nuwe Testament (1860)
Tsonga (1929)
Zoeloe (1959)
Russiese Sinodale Vertaling (1876)
Arabiese Bybel (1865)
Deense Bybel (1871)
Duitse Tafelbybel (1911)
Spaanse Bybel (1569)
Franse Bybels (1744, 1923)
King James-weergawe (1611)
Hollandse Statenvertaling (1618/19)
en laaste, maar nie die minste nie, die Afrikaanse Bybel 1933/1953 vertaling.

Wil jy die teks aflaai van sommige van hierdie Bybels? Lees meer by enige van die onderstaande besoekpunte om meer te wete te kom.

   

   

 

Home/Tuis
Up/Op
Meer oor Bybelteks
E-Sword
The Sword Project
Audio Treasure
Boeke en Webtuistes
Baie Dankie!
Navrae
Kontak


Werfkaart
Sitemap

SitemapWerfkaart Home/TuisUp/OpMeer oor BybelteksE-SwordThe Sword ProjectAudio TreasureBoeke en WebtuistesBaie Dankie!NavraeKontak

ARK Web Design * ARK Webontwerp

 

arkpark.net

ARK Web Design since 1998
ARK Webontwerp sedert 1998


Swallow Software

 ARK Web Design © 2003 - 2023
ARK Webontwerp © 2003 - 2023

 


Bekering

Kaleidoskoop

piazza.arkpark.com
Kunstenaars * Artists